Nuusbrief Intekenvorm

Ons beplan om elke 2 maande ‘n elektroniese nuusbrief via Epos uit te stuur. Die doel is om al die Rabies op hoogte te hou met die beplanning van die Feesboek en die Rabie 300 Fees in 2023. Word gerus deel hiervan!


Baie Dankie

Ons sien uit daarna om met julle oor hierdie hoogtepunte te gesels!